Wie is God?

Deur Louise Gevers

Al ooit gewonder wie God is en wat sy plan is vir jou lewe?

– Wie is God?
– Wie is God? (2)
– Wie is God? (3)
– Hy wat my sien
– Die Een wat lewens verander
– Die Een wat roep
– Wonderbaarlik!
– Die Waarheid
– Die Voorvegter
– Die Wonderwerker
– Inspekteur van harte
– Ons Leier
– Groot Gedagtes
– Is jy God?
– Voorsiener van alles
– Die God wat sorg
– Regverdige Onderwyser
– Die Een wat lewe gee
– Die Redder
– Die Lig
– Liefde
– Die Ewigheid

Hierdie 22-dag leesplan vertel die verhale van wie God is en oor watter unieke en diverse eienskappe Hy beskik. Geniet u Bybelleesreis!