Verhoudinge

Deur Carina Francke

Al ooit gewonder oor die belangrikheid van verhoudinge en hoe God vir ons die voorbeeld stel?

• Verhoudinge
• Verhoudinge: Speel saam
• Verhoudinge: Speel saam (2)
• Verhoudinge: Eet saam
• Verhoudinge: Groei saam
• Verhoudinge: Wees waar Hy is
• Mense wat jy in jou lewe nodig het
• Mense in jou lewe: Debora, ʼn menslike rugskild
• Rolspelers in jou lewe: Natan, jou redigeerder
• Rolspelers in jou lewe: Saggeus, jou rantmens
• Rolspelers in jou lewe: Die Heilige Gees
• Draers van goeie nuus: Melaatses
• Draer van goeie nuus: ʼn Dogtertjie
• Draer van goeie nuus: ʼn Losbandige vrou
• Draers van goeie nuus: Ek en jy
• Die Here en ek: In teëspoed
• Die Here en ek: Krummelgeloof
• Die Here en ek: Presiese gehoorsaamheid (1)
• Die Here en ek: Presiese gehoorsaamheid (2)
• Die Here en ek: Vreugde

Hierdie 20-dag leesplan vertel die verhale van goeie en gesonde verhoudinge wat die grondslag van God se skeppingsplan vorm. Geniet u Bybelleesreis!