Jesus

Het jy al ooit gewonder wie Jesus is en hoe hy Sy lewe was? Wat het die Bybel te sê oor Jesus en die soort liefde waarna Hy verwys? Hierdie 20-dae leesplan bevat talle Skrifgedeeltes om jou op die pad te lei en om jou te wys hoe jou geloof vir jou kan werk. Jou reis met God begin hier!