Bible Society of South Africa

Geroep om te dien

Die versorging van mense is ’n baie bevredigende roeping wat jou as versorger diep kan raak en ’n ander dimensie aan jou lewe kan gee. Dit kan egter ook uitputtend wees aangesien ons met soveel siekte en lyding gekonfronteer word, bv. mense met MIV/vigs, kankerlyers, bejaardes en mense wat terminaal siek is. Die Woord van God bied hoop, bemoediging en perspektief aan jou as versorger.

Ons vertrou dat hierdie Skrifgedeeltes jou sal aanmoedig om geestelik te groei en in die proses jou eie geloof te verdiep. Die lewegewende woorde is van toepassing op versorgers uit alle oorde, van gewone mense wat ’n familielid versorg, tot ongeskoolde en professionele werkers sowel as opgeleide raadgewers en terapeute wat ondersteuning en berading gee.

Episodes

Geroep om te dien – Dag 1 lees episode
Geroep om te dien – Dag 2 lees episode
Geroep om te dien – Dag 3 lees episode
Geroep om te dien – Dag 4 lees episode
Geroep om te dien – Dag 5 lees episode
Geroep om te dien – Dag 6 lees episode
Geroep om te dien – Dag 7 lees episode
Geroep om te dien – Dag 8 lees episode
Geroep om te dien – Dag 9 lees episode
Geroep om te dien – Dag 10 lees episode
Geroep om te dien – Dag 11 lees episode
Geroep om te dien – Dag 12 lees episode
Geroep om te dien – Dag 13 lees episode
Geroep om te dien – Dag 14 lees episode
Geroep om te dien – Dag 15 lees episode
Geroep om te dien – Dag 16 lees episode
Geroep om te dien – Dag 17 lees episode
Geroep om te dien – Dag 18 lees episode
Geroep om te dien – Dag 19 lees episode
Geroep om te dien – Dag 20 lees episode
Geroep om te dien – Dag 21 lees episode
Geroep om te dien – Dag 22 lees episode
Geroep om te dien – Dag 23 lees episode
Geroep om te dien – Dag 24 lees episode
Geroep om te dien – Dag 25 lees episode
Geroep om te dien – Dag 26 lees episode
Geroep om te dien – Dag 27 lees episode
Geroep om te dien – Dag 28 lees episode
Geroep om te dien – Dag 29 lees episode
Geroep om te dien – Dag 30 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS