Bible Society of South Africa

Geroep om te dien – Dag 26

Gedagtes

Bybelteks(te)

2Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.

ROMEINE 12:2AFR83Maak oop in die Bybelleser

8Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.

FILIPPENSE 4:8AFR83Maak oop in die Bybelleser

Die manier waarop ’n persoon dink, beïnvloed noodwendig sy of haar woorde en optrede, daarom maan die Woord van God ons om te waak oor ons gedagtes.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS