Nader tot God

Deur Benescke Janse van Rensburg

Al ooit gewonder hoe God beheer oor ons lewens het?

Nader tot God en Hy sal tot jou nader
Nader tot God – stap vir stap
Nader tot God in donker tye
Nader tot God in die wagtyd
Nader tot God met jou vergifnis
Nader tot God deur sy Woord te lees (Deel 1)
Nader tot God deur sy Woord te lees (Deel 2)
Nader tot God en spits jou ore vir sy stem
Nader tot God wanneer jy wysheid benodig God nader ook tot ons
Nader tot God in jou vrees
Nader tot God in jou bekommernis oor jou geliefdes
Nader tot God te midde van ʼn versoeking
Nader tot God in die werkplek
Nader tot God in vreesagtige situasies (getuienis)
Nader tot God in dankbaarheid
Nader tot God deur ʼn beskikbare instrument in sy hand te wees
Nader tot God in droogte
Nader tot God in vas en gebed
Nader tot God, want Hy wag reeds op ons

Hierdie 20-dag leesplan vertel die verhale van hoe God ons beskerm en hoe ons ons to God kan nader in donker en onseker tye. Geniet u Bybelleesreis!