Breek los
Al ooit gewonder oor hoe om los te breek en God te vertrou?
• Breek los en leef want God is oral
• Breek los en vertrou God vir selfs groter dinge
• Breek los en leef ʼn 100 °C-lewe
• Breek los en waag om te vergewe
• Breek los en leef want God is in beheer
• Breek los en leef want Hy het die uitweg vir jou krisis
• Breek los en aanvaar jouself
• Breek los en laat jou voorbeeld tel
• Breek los en wen die stryd in jou gedagtes
• Breek los en bring vreugde aan ander
• Breek los en leef positief
• Breek los en kies die “badeendjie”
• Breek los en spring want Hy sal jou vang
• Breek los en vertrou God met jou finansies
• Breek los en weet Hy is daar
• Breek los en laat die oordeel aan God oor
• Breek los en vertrou God vir ʼn deurbraak
• Breek los en hou aan om Hom te prys
• Breek los en maak God deel van jou lewe
• Breek los en weet dat God jou nie alleen sal laat nie
Hierdie 20-dag leesplan vertel verhale van hoe God in beheer van ons lewens is en hoe niks vir God onmoontlik is nie. Geniet u Bybelleesreis!
Episodes
U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app