God se beloftes

Deur Neville Turley

Al ooit gewonder oor die wonderlike versekering en waardevolle beloftes van God?

– Waardevolle beloftes van God
– Die groot belofte aan die mensdom
– Ons ken nie die pad vorentoe nie
– ʼn Belofte en ʼn waarskuwing
– God se wonderlike versekering
– Die beloofde Messias bring ʼn nuwe bedeling
– Wees versigtig vir vals beloftes
– Jesus se belofte aan ons
– Die belofte van blydskap
– Die belofte van heerlikheid wat vir ewig bly
– ʼn Opdrag en ʼn heilige belofte
– Die belofte van hoop
– Die belofte van geloof
– Die belofte van die goddelike liefde
– ʼn Belofte aan diegene wat hulle geld goed gebruik
– ʼn Belofte vir diegene wat besorg is
– Maak die beste van ons gawes
– Wat jy saai sal jy maai
– Die belofte van vergifnis
– Die belofte van vrede
– Sy belofte dat Hy weer sal kom

Hierdie 21-dag leesplan vertel die verhale van God se wonderlike beloftes wat rus en vrede vir die siel waarborg. Geniet u Bybelleesreis!

Episodes