Bible Society of South Africa
Quintus Heine

Vreugde en seisoene

  • Nuwe seisoene
  • ʼn Nuwe seisoen begin met verandering!
  • Gee aandag aan die positiewe dinge in jou lewe
  • Om te lag
  • Nuwe seisoen, ja – maar nie uit eie krag
  • Liefde verander alles en almal!
  • Laat ons met liefde na ander kyk
  • Liefde teenoor jou familie
  • Dit is jou eie keuse hoe jy krisisse gaan hanteer
  • Om jouself lief te hê
  • Wat is die geheim van ware geluk en vreugde?
  • Bekommernis demp jou lewensvreugde
  • Vreugde is om God in beheer van ons lewens te plaas
  • Lewensvreugde is om met hoop te leef
  • Vreugde is om te besef jy het genoeg
  • Vreugde is om God te bewonder
  • Vreugde is om vir ander mense daar te wees
  • Vreugde word deur jou gedagtes bevorder
  • Is jy gereed as die Here vandag sou kom?
  • Diensbaarheid gee jou vreugde

Hierdie 20-dag leesplan handel oor nuwe (geestelike) seisoene in ʼn mens se lewe en hoe om die lewe met vreudge en ʼn positiewe ingesteldheid te benader. Met behulp van die Here se krag en genade help Hy ons om krisisse en uitdagings te hanteer terwyl ons Hom met nuwe ywer dien, ons afhanklikheid van Hom besef, en alles to eers van sy Naam doen. Geniet jou Bybelleesreis!

Episodes

Vreugde en seisoene – Dag 1 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 2 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 3 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 4 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 5 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 6 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 7 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 8 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 9 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 10 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 11 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 12 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 13 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 14 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 15 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 16 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 17 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 18 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 19 lees episode
Vreugde en seisoene – Dag 20 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS