Hy kan …

Deur Benescke Janse van Rensburg

Al ooit gewonder wat God alles kan en sal doen?
– Hy kan …
– Hy kan ons meer tyd gee
– Hy kan jou vyande verwar
– Hy kan ons help
– Hy kan ons verras met goeie dinge
– Hy kan ons oorvloedig laat leef in die storm
– Hy kan ons hoor as ons bid
– God kan jou situasie omdraai
– Hy kan jou gebrokenheid genees
– Hy wil ons fondasie sterk bou
– God sien alles en Hy beloon dit
– Hy wil Homself aan jou openbaar
– Hy wil met jou praat
– Hy kan rouklere, feesklere maak
– Hy kan wonderwerke doen
– Hy wil die beste vir ons hê
– Hy kan ons ʼn nuwe visie gee
– Hy kan dit weer doen
– Hy kan ons as instrumente gebruik
– Hy kan jou vrymaak
– Hy kan – en Hy sal!

Hierdie 21-dag leesplan vertel die verhale van alles wat God vir ons kan, wil en sal doen. Geniet u Bybelleesreis!