Wie is hierdie Man?

Deur Danny Fourie

Al ooit gewonder oor Jesus se lewe en karakter? Wie Hy is, en wat Hy alles kan doen?
– Wie is hierdie Man?
– Nog ʼn keer: Wie is hierdie Man?
– Hoe het dit begin?
– Is dit die Verlosser?
– God word mens
– God buig neer na ons
– Nie net woorde nie, maar dade
– Van kind tot Verlosser
– Kind onder kinders
– Jesus begin
– Sy eerste teken
– Die duiwel kom met ʼn toetsprogram
– Jesus se mag as leraar
– Spreker van verstaanbare taal
– Mag oor siekte en dood
– Jesus se mag oor die natuur en oor mense
– Jesus se mag om sonde te vergewe
– Sy karakter is seldsaam
– Sagmoedig of sag

Hierdie 19-dag leesplan vertel die verhale van Jesus se lewe en karakter. Ons leer wie Jesus is en wat Hy alles kan doen — nie net deur woorde nie, maar ook deur dade. Geniet u Bybelleesreis!

Episodes