Bible Society of South Africa
Ds Hein Barnard

Vergifnis

Die Woord van God sê baie oor vergifnis: goddelike vergifnis, nasionale vergifnis en individuele vergifnis. Daar is ook ‘n verband met die Groot Versoendag wat jaarliks gevier word. Die Bybel maak in die Nuwe Testament melding van die onvergeeflike sonde. Dit is ons verantwoordelikheid om te vergewe soos wat ons vergewe is.Kom ons luister na wat die Bybel oor vergifnis sê.

Hierdie 21-dae-leesplan sal u wys wat die Bybel te sê het oor die belangrikheid van vergifnis.

Episodes

Vergifnis – Dag 1 lees episode
Vergifnis – Dag 2 lees episode
Vergifnis – Dag 3 lees episode
Vergifnis – Dag 4 lees episode
Vergifnis – Dag 5 lees episode
Vergifnis – Dag 6 lees episode
Vergifnis – Dag 7 lees episode
Vergifnis – Dag 8 lees episode
Vergifnis – Dag 9 lees episode
Vergifnis – Dag 10 lees episode
Vergifnis – Dag 11 lees episode
Vergifnis – Dag 12 lees episode
Vergifnis – Dag 13 lees episode
Vergifnis – Dag 14 lees episode
Vergifnis – Dag 15 lees episode
Vergifnis – Dag 16 lees episode
Vergifnis – Dag 17 lees episode
Vergifnis – Dag 18 lees episode
Vergifnis – Dag 19 lees episode
Vergifnis – Dag 20 lees episode
Vergifnis – Dag 21 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.11
VOLG ONS