Bible Society of South Africa
Benescke Janse van Rensburg

Nuwe hoop (deel 1)

  • Nuwe hoop vir ʼn nuwe jaar
  • Nuwe hoop sonder geheime
  • Nuwe hoop omdat God jou diepste hartsbegeertes ken
  • Nuwe hoop met beter vriendskappe hierdie jaar
  • Nuwe hoop as jy op moedverloor se vlakte staan
  • Nuwe hoop met ʼn nuwe perspektief op hierdie jaar
  • Nuwe hoop in God se woord
  • Nuwe hoop met vergifnis
  • Nuwe hoop wanneer jy ʼn vredemaker word
  • Nuwe hoop vir ʼn gebroke huwelik
  • Nuwe hoop om die wêreld te verander
  • Nuwe hoop omdat sy genade vir ons genoeg is
  • Nuwe hoop in tye van verlies en hartseer
  • Nuwe hoop wanneer ons God eerste stel

Hierdie 14-dag leesplan vertel die verhale van hoop en hoe om met nuwe oë na moeilike situasies in ons lewens te kyk. Ons word herinner aan God se genade en grootheid en dat hy ons nooit sal verlaat of in die steek sal laat tydens uitdagende tye nie. Geniet jou Bybelleesreis!

Episodes

Nuwe hoop (deel 1) – Dag 1 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 2 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 3 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 4 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 5 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 6 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 7 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 8 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 9 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 10 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 11 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 12 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 13 lees episode
Nuwe hoop (deel 1) – Dag 14 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS