Lydenstyd, opstanding en Christelike liefde
• Lydenstyd: Jesus in die tuin van Getsemane (deel 1)
• Lydenstyd: Jesus in die tuin van Getsemane (deel 2)
• Lydenstyd: Jesus in die tuin van Getsemane (deel 3)
• Lydenstyd: Jesus in die tuin van Getsemane (deel 4)
• Die opstanding van Jesus is die DNS van die Christendom
• Jesus se opstanding gee ons hoop!
• Jesus se opstanding gee vir jou ʼn lewensdoel
• Jesus se opstanding gee ʼn oorwinningslewe!
• Christene moet nou reeds hulle hoop prakties uitleef
• Die opstanding lei daartoe dat ons vrygewig omgee
• Die opstanding maak jou van jou spesifieke roeping bewus
• Die opstanding maak jou ʼn mens van die lig
• Die opstanding lei tot tevredenheid
• Om lief te hê, is om God se liefde uit te deel
• Om lief te hê soos die eerste Christene
• Die Here is lief vir jou!
• Om die mense wat naby jou is, ook lief te hê
• Om grensloos lief te hê
Hierdie 18-dag leesplan is ʼn oordenking van die lyding van Jesus, sy opstanding en die belangrikheid van Christelike liefde. Geniet u Bybelleesreis!
Episodes
U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app