Hoe om te leef
Het jy al ooit gewonder hoekom jy bestaan, of hoe jy moet lewe? Hierdie 16-dag leesplan bevat talle Skrifgedeeltes om jou beter te laat verstaan waarom jy bestaan en hoe God van jou verwag om te lewe.