Vriendskap
• Christelike vriendskap
• Eienskappe van ware Christenvriende
• Rut en Naomi – Naomi se liefdevolle opoffering
• Rut en Naomi – Rut se offervaardige lojaliteit
• Barnabas en Paulus – kom ons besluit om te verskil
• Elia en Elisa – ʼn vriend wat raad gee en lei
• Josua en Kaleb – vriende in woord en daad
• Abraham – vriend van God
• Jesus en Saggeus – onwaarskynlike vriende
• Lesse uit Job (Deel 1): Elifas
• Lesse uit Job (Deel 2): Bildad
• Lesse uit Job (Deel 3): Sofar
• Jonatan en Dawid – Jonatan se selfopoffering
• Dawid en Jonatan – ʼn lewenslange verbintenis
• Die Facebook-faktor
• Akwila, Priscilla en Paulus – kollegas en vriende
• Sadrag, Mesag en Abednego – drie vriende in die geloof
• Sadrag, Mesag en Abednego – die vierde vriend
• Maria en Marta – griewe kan vriendskap belemmer
• Paulus en Timoteus – Christene wat eenders dink
• Jesus se vriendskap – geen groter liefde
Wat sê die Bybel oor vriendskap? Lees hierdie 21-dag leesplan om meer te leer oor verskillende vriendskappe wat in die Bybel beskryf word. Geniet u Bybelleesreis!
Episodes
U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app