Bible Society of South Africa
Benescke Janse van Rensburg

Nogtans

Al ooit gewonder of God vir jou veg?

– Nogtans …
– Nogtans sal ek glo
– Nogtans sal ek onthou dat God vir my veg
– Nogtans sal ek op U bly vertrou
– Nogtans sal ek ʼn loflied sing
– Nogtans sal ek vasstaan
– Nogtans sal ek U loof
– Nogtans is ek waardevol in u oë
– Nogtans sal ek die wapenrusting aantrek
– Nogtans sal ek gehoorsaam bly
– Nogtans sal Hy my beskerm
– Nogtans sal ek tot Hom nader
– Nogtans sal ek positief praat
– Nogtans sal ek in die lig leef
– Nogtans sal ek sy genade en vergifnis aanvaar
– Nogtans bly my oë op U, my Voorsiener
– Nogtans sal ek my lig vir Hom in die werkplek skyn
– Nogtans sal ek hoop behou
– Nogtans sal ek U prys
– Nogtans sal ek my nie bekommer nie
– Nogtans sal ek jubel in my God

Hierdie 21-dag leesplan vertel die verhale van wat dit beteken om God aan te hou loof en prys in onsekere en moeilike tye en wanneer jy teleurstellings beleef. Geniet u Bybelleesreis!

Episodes

Nogtans – Dag 1 lees episode
Nogtans – Dag 2 lees episode
Nogtans – Dag 3 lees episode
Nogtans – Dag 4 lees episode
Nogtans – Dag 5 lees episode
Nogtans – Dag 6 lees episode
Nogtans – Dag 7 lees episode
Nogtans – Dag 8 lees episode
Nogtans – Dag 9 lees episode
Nogtans – Dag 10 lees episode
Nogtans – Dag 11 lees episode
Nogtans – Dag 12 lees episode
Nogtans – Dag 13 lees episode
Nogtans – Dag 14 lees episode
Nogtans – Dag 15 lees episode
Nogtans – Dag 16 lees episode
Nogtans – Dag 17 lees episode
Nogtans – Dag 18 lees episode
Nogtans – Dag 19 lees episode
Nogtans – Dag 20 lees episode
Nogtans – Dag 21 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.7
VOLG ONS