Bible Society of South Africa

Uitwanning

Uitwanning was die proses waartydens iemand die kaf van die koring geskei het. Dit is gedoen nadat die graan gedors is. 

Uitwan

ʼn Gaffel, met vyf tot sewe lang tande, is hiervoor gebruik. Soms is uitwanning met ʼn sif gedoen.



Strooi, kaf en koring is met die gaffel in die lug gegooi. Die wind het die ligter stof en kaf weggewaai en die swaarder koringkorrels en strooi sou weer op die grond val. Uitwanning is dikwels teen die aand se kant gedoen omdat die wind dan opgekom het.


 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS