Bible Society of South Africa

Muilband

ʼn Muilband is uit tou of leerstroke gemaak wat losserig aan mekaar geknoop is. Die muilband is oor die bek van ʼn dier vasgemaak om te keer dat hy sou byt of eet terwyl hy werk.

Maar in Deuteronomium 25:4 staan daar dat ʼn os nie gemuilband moet word terwyl hy graan dors nie. Die dier moes in staat wees om te kan eet terwyl hy dors.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS