Bible Society of South Africa

Sif

ʼn Sif is gebruik om koring te sif nadat dit gedors en gewan is. Dit is gedoen om klippe wat tussen die koring kon agtergebly het, te verwyder. Soms is ʼn sif vir die uitwanning self gebruik. 


ʼn Sif is geweef uit riete, leer, boombas of strooi wat aan ʼn houtring geheg is. 

Verwante Bybelgedeeltes

JESAJA 30.24 AMOS 9.9 27.4

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS