Bible Society of South Africa

Skoffel

ʼn Skoffel is in die landbou gebruik om onkruid te beheer of om die grond los te maak. ʼn Ploeg is gebruik vir groter oppervlaktes.

Die skoffel het bestaan uit ʼn lang, plat metaallem wat reghoekig aan ʼn houthandvatsel vasgemaak is.

Skoffels is sedert die Steentydperk gebruik. Toe was die lem nog nie van metaal gemaak nie, maar van geslypte vuursteen.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS