Bible Society of South Africa

Osdrywerstok

ʼn Osdrywerstok was ʼn houtstok wat soms ʼn metaalpunt gehad het. Dit is gebruik om diere aan te dryf wanneer hulle ʼn ploeg of dorsslee getrek het.


In Rigters 3:31 (1933/1953-vertaling) word die osdrywerstok as ʼn wapen gebruik. In daardie verhaal slaan die rigter Samgar 600 Filistyne met die osdrywerstok dood.


Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS