Bible Society of South Africa

Sekel

ʼn Sekel is gebruik om koring te oes. Die sekel het uit ʼn krom metaallem bestaan, wat aan ʼn kort houthandvatsel vasgemaak is.


Wanneer die boer geoes het, het hy ʼn bondel strooihalms met een hand bymekaar gevat. Met die ander hand het hy dit met die sekel afgesny. Die afgesnyde strooihalms is op die land in ʼn gerf neergesit.


Die engel in Openbaring 14 gebruik sy sekel om druiwe te oes.1010

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS