Bible Society of South Africa

Koringgerf

ʼn Koringgerf is ʼn bondel koringare. Na die oes is dit saamgebind en regop op die land geplaas. Dit het verhoed dat die are met die graankorrels nat word en verrot as gevolg van die vogtigheid van die grond.
Wanneer die boer klaar geoes het, is die gerwe na die dorsvloer geneem om gedors te word.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS