God se genade, liefde en krag

Deur Danny Fourie

Al ooit gewonder oor God se reëls en liefde vir ons?

– Baie dinge kan nie bewys word nie
– God bewys God self
– God soek ons op
– Kan ons nog verwonderd wees oor iets?
– God is groot en klein, ver en naby
– Hy het jou gemaak
– Hy hou van jou (1)
– Hy hou van jou (2)
– Hy roep jou (1)
– Hy roep jou (2)
– Hy offer sy Seun aan die kruis
– Hy vergewe ons vir alle sonde
– Skuldbelydenis maak jou vry
– Hy is nie soos ʼn baas nie
– Hy sorg vir jou
– Die Bybel – sy Woord
– Oordink die Bybel
– Hy luister wanneer jy bid
– Hy help ons kies
– Hy gee wysheid

Hierdie 20-dag leesplan vertel verhale van God se genade, liefde en krag. Geniet u Bybelleesreis!

Episodes