Gebed

Deur Hennie Symington

Al ooit gewonder oor die tema van gebed in die Bybel?

– Om met God te onderhandel
– Van aangesig tot aangesig met God
– Gebed van ʼn ondankbare koning
– Om in alle omstandighede steeds te bid
– ʼn Gebed uit die donkerste dieptes
– Gebed om vergifnis
– Op Christus se gebedslys
– Hoe moet ons dan bid?
– Ons Vader as ons Pappa
– Die hemel is waar God is
– Eerste petisie
– Tweede petisie
– Derde petisie
– Vierde petisie
– Vyfde petisie
– Sesde petisie
– Sewende petisie
– Gloria: Want aan U behoort die koninkryk …

Hierdie 18-dag leesplan vertel die verhale van verskillende Bybelkarakters se gebede en ook hoe ons moet bid. Geniet u Bybelleesreis!