‘n Nuwejaar

Hierdie 12 dag-leesplan bied riglyne met Skrifgedeeltes oor hoe om die wêreld te wys hoe God lyk. Dit handel oor onderwerpe soos dankbaarheid, aanvaar wie jy is, om deel te wees van God se familie, groot verwagtinge en vele meer.