Bible Society of South Africa

Nuwejaar – Dag 7

Reël 7: Skep ruimte in jou hart om lief te hê.

Bybelteks(te)

37Jesus antwoord hom: “ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand.

MATTEUS 22:37AFR83Maak oop in die Bybelleser

26Glo my, my seun, en onthou wat ek jou leer:

SPREUKE 23:26AFR83Maak oop in die Bybelleser

Die gebed van Paulus vir die Efesiërs

14Daarom kniel ek in gebed voor die Vader 15aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het. 16Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, 17dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

EFESIËRS 3:14-17AFR83Maak oop in die Bybelleser

Skep ruimte in jou hart om lief te hê. Beoefen die liefde met toewyding in die wete dat ʼn mens nooit genoeg kan liefhê nie.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS