Bible Society of South Africa

Nuwejaar – Dag 1

Reël 1: Wys die wêreld hoe God lyk.

Bybelteks(te)

27want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefhet en glo dat Ek van God gekom het.

JOHANNES 16:27AFR83Maak oop in die Bybelleser

Wys die wêreld hoe God lyk. Mense leer hoe God lyk deur te kyk na mense wat goddelike dinge doen. Jy hoef nie volmaak te wees nie, maar kan deur jou lewe iets van God se aard uitstraal.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS