Nuwejaar – Dag 9
Reël 9: Lewe die lewe voluit.
Bybelteks(te)
MATTEUS 6
FILIPPENSE 4
MATTEUS 6
Moenie vasklou aan dit wat verby is nie. Aanvaar dat die lewe nie stilstaan nie. Treur oor jou verliese, vier jou oorwinnings, laat waters wat klaar gemaal het, verbygaan en lewe die lewe voluit.