Bible Society of South Africa

Wynoffer

Tydens ʼn wynoffer, of drankoffer, word wyn oor die altaar (oor die vleis of op die brood op die altaar) gegiet. In die tent van die Here se teenwoordigheid was daar spesiale goue komme vir die wynoffer.

Wanneer het hierdie offer plaasgevind?

Elke offer moes gepaardgaan met ʼn drankoffer, maar daar was ook spesiale geleenthede vir hierdie soort wynoffer:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS