Bible Society of South Africa

Wierookoffer

Die Israeliete moes elke oggend en elke aand wierook vir God brand. Dit is gedoen op die wierookaltaar soos in Eksodus 30 beskryf.

Die wierookoffer

Die wierookoffer het bestaan uit verskillende soorte hars en wierook. Dit is met sout gemeng as teken van die suiwerheid en die heiligheid van die mengsel.



As enigiemand so ʼn mengsel vir hulleself gemaak het, kon hulle nie meer deel van die volk Israel wees nie.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS