Diereoffer
Daar was verskeie soorte offers: graanoffers, wynoffers en diereoffers. Daar is ʼn uitgebreide beskrywing van diereoffers in die wette van die Ou Testament.
ʼn Diereoffer was ʼn duur gawe, deels omdat diere (wat as kos gedien het) doodgemaak moes word.
Watter soort diere is geoffer?
Bokke, skape, beeste en ook duiwe is geoffer. Die offerdier moes omtrent altyd manlik wees.
Die dier moes gesond en sonder enige gebreke wees.
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: