Vrymoedigheid
Die woorde “vrymoedig” en “vrymoedigheid” kom dikwels in die Nuwe Testament voor. Hierdie terme dui op ʼn ingesteldheid van openheid wat voortspruit uit ʼn gevoel van vryheid en ʼn gebrek aan vrees. Hierdie vrye manier om die lewe in die gesig te staar is meestal gebaseer op ʼn sterk vertroue in God.
Verskeie betekenisse
“Vrymoedigheid” is die algemene vertaling van die Griekse woord parresia. Ander woorde wat die betekenis van die Griekse woord uitdruk, is “openlik”, “in die openbaar”, “reguit”, “duidelik” en “vrye toegang”.
Verwante Bybelgedeeltes
HANDELINGE 4.13 HEBREËRS 10.35 JOHANNES 18.20 JOHANNES 10.24 HEBREËRS 13.6 JOHANNES 7.26 JOHANNES 11.54 JOHANNES 7.13 EFESIËRS 3.12Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: