Bible Society of South Africa

Liefde

In die Bybel is liefde die hoof aspek van die verhouding tussen mense. Dit bestaan uit toegeneentheid, getrouheid, seksualiteit, vriendskap, wedersydse verantwoordelikheid en om die ander persoon te ken. Liefde is een van die belangrikste temas in die Ou en Nuwe Testamente — nie net liefde tussen mense nie, maar ook die liefde tussen God en mens.

  • In die Ou Testament kom God se liefde vir mense hoofsaaklik tot uitdrukking in sy verbond met Israel.
  • In die Nuwe Testament toon God sy liefde vir mense bo alles deur die offer van sy Seun.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS