Bible Society of South Africa

Trou

In die Bybel word God die “God van trou” genoem. God is van nature betroubaar en Hy is trou in sy verhouding met mense. Betroubaarheid is ook ʼn waarde wat die verhouding tussen mense behoort te kenmerk.

  • “Trou” in die Ou Testament verwys na iemand se betroubaarheid en standvastigheid. Dit is ʼn eienskap wat kenmerkend is van God se aard en hoe Hy teenoor mense optree.
  • “Trou” in die Nuwe Testament is ʼn waarde waarna mense moet streef in hulle omgang met ander. Daarbenewens is trou ʼn belangrike eienskap van God en Christus. Laastens word gelowiges aangemoedig om trou te bly aan hulle geloof, ten spyte van terugslae. 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS