Bible Society of South Africa

Geregtigheid

Geregtigheid is een van die belangrikste bybelse waardes, sowel in die Ou Testament as in die Nuwe Testament. “Geregtigheid” is sinoniem met “regverdigheid”. Hierdie twee terme verwys min of meer na soortgelyke begrippe.



Die presiese betekenis van die Hebreeuse en Griekse woorde wat met “geregtigheid” of “regverdigheid” vertaal word, kan nie in ʼn enkele regsterm vasgevang word nie. Boonop verskil menings oor die betekenis, maar dit is waarskynlik dat geregtigheid verband hou met die handhawing van die regte (regverdige) orde wat God daargestel het.



In werklikheid behels dit onder meer om billike oordele te vel en mense wat arm en verdruk is te beskerm.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS