Bible Society of South Africa

Hoop

Die woord “hoop” in Afrikaans beteken dikwels “om te wens dat iets kan gebeur”. In die Bybel het hoop gewoonlik met God te make. Mense plaas hulle hoop op God en God bied hoop aan mense. Die betekenis van “hoop” in die Bybel is “om te verwag dat alles van God af sal kom”:

  • In die Ou Testament het die woord “hoop” gewoonlik betrekking op ʼn hoopvolle lewe, maar verwys ook soms na ʼn hoopvolle toekoms wat gou gaan aanbreek. 
  • In die Nuwe Testament verwys die woord “hoop” na die geloof of die verwagting dat God sy beloftes ten opsigte van die toekoms sal nakom. 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS