Bible Society of South Africa

Vrede

Deesdae word “vrede” meestal verstaan as “ʼn toestand van rus, of die afwesigheid van oorlog”. In die Bybel het die begrip “vrede” ʼn wyer betekenis. Dit hou verband met die “heelheid” van ʼn mens of ʼn groep mense. Dit kan sosiale heelheid of geestelike heelheid wees:

  • In die Ou Testament verwys “vrede” na die “heelheid” van ʼn persoon of ʼn groep mense. Hierdie heelheid kan verbind word aan veiligheid, voorspoed, gesondheid of geestelike welstand. 
  • In die Nuwe Testament het die begrip “vrede” ʼn wye betekenis. Dit hou verband met baie verskillende aspekte van ʼn persoon of ʼn groep se “heelheid”. 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS