Bible Society of South Africa

Bybelse waardes

Met “waardes” bedoel ons ideale of motiewe wat nagestreef moet word op grond van die idee dat die goeie gedoen moet word, met die doel dat mense so goed as moontlik moet (saam)leef.
In die Bybel het waardes nie net te make met verhoudings tussen mense nie, maar ook met die verhouding tussen mense en God, en tussen God en mense. Belangrike Bybelse waardes is:

God word gesien as die bron van hierdie waardes —liefde, genade, heiligheid en hoop — en as die Een in Wie hierdie waardes volkome uitdrukking vind (sien Eksodus 34:6; Psalm 77:13-14; Romeine 15:13; 1 Johannes 4:8).

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS