Bible Society of South Africa
Gawie van Jaarsveld

Stap saam deur vriendelike Filippense

ʼn Diepgewortelde blydskap of vreugde behoort die uitsonderlike eienskap van Christene te wees en hulle moenie so swaar deur hulle omstandighede beïnvloed word nie. Dit is nie maklik nie! En ja, ons weet die lewe is nie ʼn grap nie! Die lewe is moeilik en dikwels onregverdig. Maar, die rede vir Christene se blydskap is baie groter as hulle omstandighede!

Hierdie 10-dag leesplan daag ons uit om ‘n lewe van vreugde te leef ten spyte van al ons klagtes, bekommernisse, frustrasies en vrees.

Episodes

Vriendelike Filippense – Dag 1 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 2 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 3 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 4 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 5 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 6 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 7 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 8 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 9 lees episode
Vriendelike Filippense – Dag 10 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS