Bible Society of South Africa
Gawie van Jaarsveld

Vriendelike Filippense – Dag 9

Blydskap en die sorge van die lewe

Bybelteks(te)

6Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

FILIPPENSE 4:6-7AFR83Maak oop in die Bybelleser

• Watter vers of woord wil jy verder oor nadink?
• Ons het hierdie troos wanneer ons bid: Die vrede van God is soos ʼn wag wat ons gedagtes bewaar.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS