‘n Nuwe begin

Hierdie 10-dag leesplan bied riglyne met Skrifgedeeltes oor die belofte van geestelike groei. Hierdie Skrifkeuse sal jou lei om God tydens swaarkry te prys. God is gereed om na jou uit te reik en jou te help!