Bible Society of South Africa
Xanthe Hancox

Rig jou geloofsoog op Hom

Alles nuut
Wees dankbaar vir verhoudings
Wees deursigtig
Werk vir ander se geluk
Wees opreg wanneer dit by geld kom
Weerspieël sy heerlikheid – bietjie vir bietjie
Skatte in kleipotte
Moenie moed verloor nie
Slegs Jesus
Maak oop julle harte
ʼn Doring in die vlees
ʼn Woord van vrede

Hierdie 12-dag leesplan vertel die verhale van Paulus se bediening en die getuienis wat hy nagelaat het oor hoe ons as Christene in ʼn sekulêre wêreld moet lyk en werk. Dit handel verder oor hoe ons ons geloofsoog op Jesus gerig moet hou en daarna moet streef om vriendelik, liefdevol, openhartig en vergewensgesind teenoor almal te wees. Geniet u Bybelleesreis!

Episodes

Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 1 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 2 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 3 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 4 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 5 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 6 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 7 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 8 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 9 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 10 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 11 lees episode
Rig jou geloofsoog op Hom – Dag 12 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS