Bible Society of South Africa
Gerhard Lindeque

Pinkstertyd

Die Heilige Gees wat in en deur die lede van die vroeë Kerk gewerk het, is dieselfde Heilige Gees wat vandag in en deur lede van die Kerk werk. Ons nooi u uit om ‘n 8-dae leesplan te volg wat die volgende onderwerpe dek:

• God se Gees maak lewend
• God se Gees maak nuut
• God se Gees laat ons bid
• God se Gees laat ons oorwin
• God se Gees leer ons om op God te vertrou
• God se Gees bring hoop deur sy Woord
• God se Gees gebruik die Bybel in onseker omstandighede
• God se Gees laat ons getuig in die wêreld

Episodes

Pinkstertyd – Dag 1 (25 Junie) | 2021-6-25 lees episode
Pinkstertyd – Dag 2 (26 Junie) | 2021-6-26 lees episode
Pinkstertyd – Dag 3 (27 Junie) | 2021-6-27 lees episode
Pinkstertyd – Dag 4 (28 Junie) | 2021-6-28 lees episode
Pinkstertyd – Dag 5 (29 Junie) | 2021-6-29 lees episode
Pinkstertyd – Dag 6 (30 Junie) | 2021-6-30 lees episode
Pinkstertyd – Dag 7 (1 Julie) | 2021-7-1 lees episode
Pinkstertyd – Dag 8 (2 Julie) | 2021-7-2 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS