Die rol van bome in die Bybel
Al ooit gewonder oor die belangrikheid van bome in die Bybel en wat ons by hulle kan leer?
– Soos ʼn boom
– Soos ʼn boom (vervolg)
– Die amandelboom — leef weer
– Die wildevyeboom — om Jesus beter te kan sien
– Die vyeboom (deel 1) — bly soet
– Die vyeboom (deel 2) — wees waaksaam!
– Die vyeboom (deel 3) — net boom en geen vye
– Die sederboom (deel 1) — gee aan God jou beste
– Die sederboom (deel 2) — groei boontoe, sywaarts en afwaarts
– Die sederboom (deel 3) — die Here is my rots, Hy maak my sterk en mooi
– Die sipresboom — ʼn volmaakte tuiste
– Die eikeboom — trots kom tot ʼn val
– Die granaatboom — die geheel is beter as net dele daarvan
– Die palmboom (deel 2) — Christus het oorwin!
– Die balsem van Gilead — ʼn teengif vir sonde
– Die olyfboom — deur God gesalf
– Die wingerdstok — gesnoei deur die Woord van God
– Mirre, aalwyn en kaneel — die geur van die Koning
– Nebukadnesar se boom — die verganklike en die onverganklike
– (Nie) die kornoelieboom — die kruis van Christus
– Die mooiste boom
Hierdie 21-dag leesplan verduidelik die belangrikheid van bome in die Bybel en wat ons by hulle kan leer. Geniet u Bybelleesreis!
Episodes
U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app