Bible Society of South Africa

Die brief van Paulus aan die Romeine

Paulus het die brief aan die Romeine omstreeks 56 n.C. van die kerk in Kenchreë, die hawestad van Korinte, geskryf. Die brief is deur Febe (Romeine 16:1) na Rome gebring. Die brief is gerig aan ʼn gemeente wat Paulus nie self gestig het nie en waar hy nog nie was nie. In die brief stel hy dit duidelik dat hy beplan om na Rome toe te kom.

Tema

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.25.2
VOLG ONS