Bible Society of South Africa

Die brief van Paulus aan die Efesiërs

Hierdie brief, geskryf onder die naam van die apostel Paulus, is in sy huidige vorm aan die gemeente in Efese gerig. Die brief was waarskynlik oorspronklik bedoel vir meer as een gemeente. Dit is onbekend wanneer of aan wie hierdie brief geskryf is. Die brief verwys na die kerk as die ware liggaam van Christus. Gelowiges se verlossing berus op hulle toewyding aan Christus.

Tema

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.26.9
VOLG ONS