Die brief van Paulus aan die Filippense
Hierdie brief van die apostel Paulus is aan die gemeente in Filippi gerig. Hy het die brief omstreeks 55 n.C. in Efese geskryf, of omstreeks 60 n.C. in Rome. In die brief roep Paulus die Christene op om goedgesinde en voorbeeldige lewens te lei en hulle so te distansieer van dwaalleraars wat die evangelie op ʼn ander manier verkondig.
Tema
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: