Hierdie brief is onder die naam van die apostel Paulus geskryf en gerig aan die gemeente in Kolosse, maar ons weet nie waar, wanneer of deur wie dit geskryf is nie. Dit verwys na die mag wat aan Christus oor die hele skepping gegee is.
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: Ander vertalings in alle amptelike tale lees.Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).Verskillende Bybelvertalings vergelyk.Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig. Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: